UNIEKE
GEFORMULEERDE
BEMESTING VIR U
Ons bied kundige advies en kwaliteit produkte gebaseer op u behoeftes
ABOUT US
BEMESTING MET TROTS
Loskop ICT is ‘n kunsmisaanleg, geleë tussen Groblersdal en Marble Hall, in die Limpopo Provinsie, wat maklik bereikbaar is vanaf die N11. In 2008 het Loskop ICT met 'n bemestingaanleg begin wat fokus op uniek geformuleerde produkte volgens kliënte se behoeftes.
Loskop ICT gebruik uniek geformuleerde plant en mikro-organisme beskikbare koolstof, in samewerking met Humfert, om ook die biologiese bemestingsprogramme aan te spreek. Dié koolstof-tegnologie is ontwikkel as biostimulant met verskeie voordele soos verbeterde wortelgroei en plantbeskikbare voedingstowwe.
‘n Wye reeks plant beskikbare voedingstowwe wat ‘n reeks mikro organismes insluit kan ook, volgens behoefte, in bemestingsprogramme ingesluit kan word, met onder andere, ‘n verbeterde effektiwiteit op toegediende stikstof en alle mikro organisme produkte het ‘n rakleeftyd.
Produkontwikkeling sluit in die nuwe tegnologie kalsium produk en produk bygevoeg in samewerking met AfriCrop met 'n reeks geformuleerde kalsium produkte.

ONS DIENSTE
BEMESTING
Die skryf van bemestingsprogramme om in die klient se spesifieke behoeftes te voldoen.
MENG
Meng van spesifieke voorgeskrewe vloeibare en wateroplosbare mengsels asook blaarvoedings.
KUNDIGE ADVIES
Kundige advies rondom bemesting en plantvoeding behoeftes asook tegniese ondersteuning met die neem van grond en blaarmonsters.
KORRELKUNSMIS
Verskaf van enige korrelkunsmis.
WAAR ONS GELEË IS
Loskop ICT is ‘n kunsmisaanleg, geleë tussen Groblersdal en Marble Hall, in die Limpopo Provinsie, wat maklik bereikbaar is vanaf die N11. Ons diens tans Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes en Gauteng.
Oor Loskop ICT
Loskop ICT is ‘n kunsmis aanleg geleë tussen Groblersdal en Marble Hall, in die Limpopo Provinsie. Loskop ICT fokus op uniek geformuleerde produkte volgens kliënte se behoeftes met groot sukses!
Kontak Ons
Pieter Scholtz
BESTUURENDE DIREKTEUR
072 833 9838
pieter@loskopict.co.za
Kantoor 082 321 1073